Skip to content

Gauteng-regering sê DA se bewering oor LUR-prestasie-ooreenkomste is verkeerd en misleidend [KLANK]

# Die Gautengse regering sê die onlangse verklaring deur DA-leier Solly Msimanga, waarin premier Panyaza Lesufi versoek word om die getekende prestasie-ooreenkomste van alle LUR’e vry te stel, is feitelik verkeerd en misleidend. Die provinsiale woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê getekende prestasie-ooreenkomste vir alle Gautengse LUR’e is op 16 Oktober 2025 openbaar gemaak. Hy sê dit is nog ‘n misleide poging deur die DA om onenigheid te skep waar dit bestaan ​​nie:

ENG MhlangaONMisleading