Skip to content

Gauteng regering beskryf ‘n artikel oor Lesufi se R64-miljoen energieprojek as misleidend [KLANK]

# Die Gautengse regering het ‘n News24-artikel veroordeel wat suggereer dat die premier, Panyaza Lesufi se onlangs aangekondigde energieprojek van 64-miljoen-rand deel vorm van die Valke se korrupsie-ondersoek. Die artikel voer aan aan dat Lesufi se transformatorvervangingsprojek, wat aan die vooraand van die verkiesings in Mei 2024 bekendgestel is om dorpe en stedelike gebiede van krag te voorsien, nou in omstredenheid gehul is. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Elijah Mhlanga, sê die artikel is misleidend aangesien die Valke se ondersoek op City Power gefokus is en nie op die premier of die provinsiale regering nie:

ENG ElijahonNews24