Skip to content

Gauteng-premier Lesufi sê vordering is gemaak met die instelling van riglyne oor geslagsgeweld en vrouemoord [KLANK]

# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die provinsiale regering het 21 van die 67 riglyne teen geslagsgeweld en vrouemoord voltooi, met ‘n verdere 38 wat reeds aan die gang is. Hy het die media gister ingelig oor die provinsie se 90-dae Geslagsgeweld en Vrouemoord-reaksieplan. Dit volg op presidensiële riglyne en ‘n vierpuntplan om die misdrywe in die provinsie te bestry. Lesufi sê daar is steeds uitdagings, veral om forensiese agterstande in te haal, inligting oor sakeherwinning te kry en munisipale veiligheidsingrype te versnel:

ENG LesufiOnPlan