Skip to content

Gauteng-polisie soek na verdagtes betrokke by bendeverwante Westbury-skietery [KLANK]

# Gauteng se adjunkpolisiekommissaris, Fred Kekana, sê hulle sal geen steen onaangeroer laat om die verdagtes op te spoor wat betrokke was by gistermiddag se skietery in Westbury, wes van Johannesburg nie. Twee tieners is doodgeskiet en vyf ander is gewond in wat die polisie glo ‘n bendeverwante skietery was. Die slagoffers is tussen 13 en 19 jaar oud. Kekana sê Distriksmisdaadintelligensie is ook gemobiliseer om die Teen-bende-eenheid te help met die opsporing van die verdagtes:

ENG KekanaOnSuspects