Skip to content

Gauteng Onderwys veroordeel moord op leerder in Roodepoort [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het die wrede moord op die 14-jarige Likhona Fose, ‘n graad 8-leerder van die Ikusasalethu Sekondêre Skool in Braamfischerville, veroordeel. Likhona se verminkte liggaam is gister in Roodepoort gevind nadat sy Saterdag as vermis aangemeld is. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê trauma-ondersteuningdienste is na die skool ontplooi:

ENG-MabonaOnLearner