Skip to content

Taxi-alliansie in Gauteng distansieer hom van die Maponya Winkelsentrum- moord [KLANK]

# Die Nasionale Taxi-alliansie in Gauteng het hom gedistansieer van gerugte dat taxibestuurders verantwoordelik is vir die wrede aanvalle op e-taxibestuurders in Soweto. Die e-taxibestuurder Mthokozisi Mvelase is verlede week vermoor en sy motor aan die brand gesteek, na bewering deur taxibestuurders, terwyl hy by ‘n oplaaipunt by die Maponya-winkelsentrum in Soweto was. ‘n Passasier en nog ‘n bestuurder het ontsnap. Woordvoerder Theo Malele sê die taxibedryf staan vrede voor:

ENG MaleleOnEhailing