# Gauteng se LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, vra alle begunstigdes van HOP-huise om nie hul huise te verkoop of te verhuur nie, veral nie aan ongedokumenteerde buitelanders nie. Die departement se woordvoerder, Tahir Sema, sê hierdie optrede is onwettig, ondermyn die staat se stryd teen dakloosheid, en ontneem ‘n werklik behoeftige Suid-Afrikaanse gesin van ‘n huis. Hy sê die agterstand in behuising is ‘n strukturele uitdaging as gevolg van die sukkelende ekonomie en vinnige verstedeliking:
Gauteng Menslike Nedersettings doen ‘n beroep op inwoners om nie HOP-huise te verkoop nie [KLANK]
ENG TahironRDPHouses