# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê Gauteng sal binne ʼn maand sy eie taakspan kry om politieke moorde te ondersoek. Dit volg nadat 121 dossiere, wat van KwaZulu-Natal na Gauteng oorgeplaas is, weer teruggestuur word na KZN. Die IVP-lid Khethamabala Sithole en wyksraadslid Thabang Masemola is die afgelope maande in Gauteng vermoor. Masemola sê die Gautengse taakspan se werkswyse sal soortgelyk aan dié van KwaZulu-Natal wees:
Gauteng kry eie taakspan om politieke moorde te ondersoek [KLANK]
ENG MasemolaOnGautengTaskTeam