Skip to content

Gautengse aanlyn-aansoeke vir graad 1 en graad 8 vir 2026 sluit om middernag [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê die aanlyn skooltoelatings-aansoeke vir graad 1 en graad 8 vir 2026 sluit vandag om middernag. Teen gisteraand is altesaam 800-duisend-530 aansoeke vir die twee grade otvang. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê 52-duisend-929 onvoltooide aansoeke is ontvang, insluitend van ouers wat geregistreer het maar nog nie skole gekies het nie:

ENG MabonaOnApplications