Skip to content

Gauteng gesondheidsdienste versterk met nuwe voertuie [KLANK]

# The Gautengse Gesondheidsdepartement het skoolgesondheidsdienste versterk deur sewe nuwe voertuie aan geïntigreerde skoolgesondheidspanne te oorhandig. Die LUR, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het by die oorhandigingseremonie by Inxiweni Primary School in Tembisa, die provinsie se toewyding tot die welstand van leerders beklemtoon. Die voertuie sal ondersoeke, inentings en gesondheidsopvoeding regoor al vyf distrikte ondersteun, wat toegang tot sorg in behoeftige gemeenskappe, veral informele nedersettings, verbeter:

ENG-Nkomo-RalehokoOnVehicles