# Die Gautengse Gesondheidsdepartement waarsku teen die gebruik van onbeheerde en ongereguleerde vloeistof vir inspuitings om die liggaam en seksuele funksies te verbeter. Dit volg na twee gevalle in Ekurhuleni waar pasiënte ernstige komplikasies ondervind het, insluitend orgaanversaking, nadat hulle blykbaar ongereguleerde produkte deur informele kanale bekom het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê albei gevalle word tans ondersoek:
Gauteng Gesondheid waarsku teen ongereguleerde kosmetiese en seksuele verbetering-inspuitings [KLANK]
ENG MabonaONUnregulated