Skip to content

Gauteng Gesondheid vra vir steun met massa-inentingsveldtog teen masels [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement doen ‘n beroep op afgetrede en werkende verpleegpersoneel, data-insamelaars en gemeenskapslede om vrywillig aan te sluit by die provinsie-wye Masels en Duitse Masels-massa-inentingsveldtog. Die woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die veldtog sal van Dinsdag tot 12 September duur en sal gerig wees op die meer as 4-miljoen kinders in skole, crèches en gemeenskappe in al vyf gesondheidsdistrikte in die provinsie. Hy sê meer as 370 bevestigde gevalle is sedert Januarie vanjaar aangeteken:

ENG MotalataleonVaccinationCampaign