Skip to content

Gauteng Gesondheid vra verskoning vir vertraagde betaling van studentverpleërs se toelaes [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het ‘n verskoning uitgereik aan studentverpleërs wat weens administratiewe vertragings nie hul toelaes ontvang het nie. Menslike Hulpbronnebestuur is besig om die nodige dokumente voor te berei. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê die betrokke lêers word by e-Regering ingedien om die uitbetaling van die sowat 500 betrokke studente van vier veplegingkolleges se toelaes moontlik te maak:

ENG MabonaONStipends