Skip to content

Gauteng Gesondheid verwerp DA se bewerings van tekort aan skoon linne by die Bheki Mlangeni-hospitaal [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het die misleidende aantygings van Jack Bloom van die DA veroordeel dat pasiënte by die Bheki Mlangeni-hospitaal al twee maande lank op plastiekmatrasbedekkings slaap. Bloom beweer hy het talle klagtes van mense by die hospitaal ontvang. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê in teenstelling met die bewerings wat gemaak word, het die hospitaal tans genoeg skoon linne in sy pakhuis om aan al die behoeftes van sale te voldoen:

ENG ModibaOnHospitalClaims