# Die Gautengse Gesondheidsdepartement versterk die werksmag van sy Nood Mediese Dienste met 167 amptenare wat die Hoër Sertifikaat in Openbare Bestuur voltooi het. Die program, wat saam met Regenesys-sakeskool aangebied word, fokus op leierskap, bestuur en operasionele besluitneming. Daarbenewens het 117 Nood Mediese Sorg-studente gedurende die 2025/26-boekjaar met meer as 90 geslaag. Die woordvoerder Steve Mabona sê die inisiatiewe is daarop gemik om ‘n bekwame, reaktiewe en effektiewe gesondheidsorgwerksmag te bou:
Gauteng Gesondheid versterk nood mediese dienste [KLANK]
ENG-MabonaOnEMS