Skip to content

Gauteng Gesondheid verander sekuriteitsmaatreëls by Kemptonpark Hospitaal [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy gaan sekuriteitsmaatreëls by die ongebruikte Kemptonpark Hospitaal verander om koste te besnoei en die hospitaal veilig te hou. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die Gautengse Infrastruktuur-befondsingsagentskap stel ondersoek in om te bepaal of die ou hospitaal opgeknap of eerder gesloop moet word om plek te maak vir ‘n nuwe gebou. Hy sê hulle wag op terugvoer oor befondsing voor ‘n finale besluit geneem word:

ENG-ModibaOnHospital