# Die Departement van Gesondheid van Gauteng sy hy maak goeie vordering met verbeteringe van bedrywighede by die Masakhane-wassery en kook-vries-fasiliteit in Rosslyn, Pretoria. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba sê sleutelopgraderings is reeds voltooi, insluitende die vervanging van ‘n vervoerband vir die kook-vries-afdeling en die installering van vyf nuwe 100-kilogram wasmasjienuitsuiers in die wassery-afdeling:
Gauteng-Gesondheid sê sleutelopgraderings is reeds voltooi by Masakhane-wassery in Pretoria [KLANK]
ENG MotalataleonMasakhane