# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê hy het vordering gemaak om mense gedurende die 2025/2026 finansiële jaar op MIV- en tuberkulosebehandeling te hou. Meer as een-miljoen MIV-pasiënte het met behandeling volgehou, terwyl meer as 27-duisend TB-pasiënte behandeling ontvang het. Die woordvoerder van die Departement, Steve Mabona sê verbeterde opsporing van pasiënte wat afsprake en behandelings misloop, asook behandelingsherinnerings, het gehelp om dié syfers te vebeter. Mabona het bygevoeg MIV-virusonderdrukking onder volwassenes en kinders het ook verbeter:
Gauteng Gesondheid sê pasiënte vaar beter met gebruik van MIV- en TB-medikasie [KLANK]
ENG MabonaOnTreatmentProgress