Skip to content

Gauteng-Gesondheid sê betalings vir nie-regeringsorganisasies nie doelbewus teruggehou nie [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die meeste nie-regeringsorganisasies vir geestesgesondheidsdienste in die provinsie het betaling ontvang, met slegs ‘n paar wat vertragings ondervind as gevolg van administratiewe en voldoeningsprobleme. Volgens die departement het sommige organisasies onvolledige of verouderde dokumente ingedien, insluitend belastingklaringsprobleme, wat reggestel word voordat betaling gefinaliseer kan word. Steve Mabona van die departement sê die vertragings is nie doelbewus nie:

ENG MabonaOnPayments