# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het sy reaksie op openbare gesondheid verhoog te midde van ‘n styging in die aantal maselsgevalle in die provinsie. ‘n Woordvoerder vir die department, Motalatale Modiba, sê laboratoriums het van 1 Januarie tot Vrydag 181 gevalle aangemeld. Hy sê baie van die gevalle is afkomstig uit die distrikte Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni:
Gautengse Gesondheid reageer op maselsuitbreking terwyl gevalle styg [KLANK]
ENG MotalataleonMeaslesOutbreak