Skip to content

Gauteng Gesondheid moedig veilige mediese besnydenisse hierdie winter aan [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gesondheid moedig mans en seuns van tien jaar en ouer aan om gedurende die winterseisoen van gratis vrywillige mediese manlike besnydingsdienste gebruik te maak wat by openbare gesondheidsfasiliteite regoor die provinsie beskikbaar is. Die woordvoerder van die Departement, Steve Mabona, sê die prosedure kan die risiko van heteroseksuele MIV-infeksie met bykans 60-persent verminder en bied bykomende gesondheidsvoordele. Hy doen ‘n beroep op ouers om te verseker dat seuns besnydenis in geakkrediteerde mediese fasiliteite ondergaan:

ENG-MabonaOnCircumcision