Skip to content

Gauteng Gesondheid-LUR stel gevorderde x-straalmasjiene bekend [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ‘n gesondheidstegnologie-sentrum met gevorderde toerusting by Tshwane Distrikshospitaal bekendgestel. Die sentrum het drie gevorderde digitale x-straal masjiene en verbeterde diagnostiek wat wagtye sal verminder. Die LUR het ook die I Serve With a Smile veldtog, wat goedhartigheid in gesondheidsorg voorstaan. Sy het beklemtoon dat tegnologie en deernisvolle diens hand aan hand moet gaan om pasiëntsorg te verbeter:

ENG-Nkomo-RalehokoOnMachine