# Gauteng LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sal vandag die opgegradeerde infrastruktuur en nuwe mediese toerusting by die Dr George Mukhari Akademiese Hospitaal onthul. Woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba sê die opgraderings sluit waakeenheid-beddens, verskeie skandeerders en ‘n kateterisasie-laboratorium. Hy sê die doel is om wagtye te verminder en pasiëntesorg te verbeter in lyn met die provinsie se diensleweringsdoelwitte:
Gauteng Gesondheid LUR stel Dr George Mukhari Akademiese Hospitaal verbeterings bekend [KLANK]
ENG-ModibaOnHospital