Skip to content

Gauteng Gesondheid bevestig herstelwerk vorder ná brand by Charlotte Maxeke [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid in Gauteng sê herstelwerk by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal is op dreef ná die brand in 2021. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê Fase 1, wat fokus op strukturele herstelwerk, sal na verwagting teen Augustus 2026 voltooi wees en Fase 2, wat brandnakoming aanpak, benodig befondsing van 1,7-miljard-rand. Opgraderings wat reeds voltooi is sluit in die Onkologie-eenheid en die Noodafdeling in. Hy bevestig die hospitaal se bedkapasiteit is beter as voor die brand:

ENG-ModibaOnCharlotteMaxeke