Skip to content

Gauteng Gesondheid aktiveer noodmaatreëls voor Rand Water se onderhoudwerk begin [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid van Gauteng sê hulle bly op hoë gereedheidsgrondslag vir beplande wateronderbrekings weens Rand Water se infrastruktuuronderhoud wat van vandag tot Maandag duur. Woordvoerder Motalatale Modiba sê die departement het in samewerking met Ekurhuleni, Johannesburg en Tshwane, noodmaatreëls geaktiveer. Hy sê die meeste gesondheidsgeriewe het Jojo-tenks, boorgate en reservoirs wat water vir ‘n tydperk van 2 tot 4 dae kan voorsien:

ENG MotalataleonActivates