Skip to content

Gauteng Departement van Gesondheid ontken dat pasiënte by Charlotte Maxeke-hospitaal verwaarloos was [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid van Gauteng sê pasiënte by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal is nie benadeel nie. Dit volg op onlangse probleme met warm water en tydelike vertragings in kosvoorsiening. Motalatale Modiba van die departement sê twee blokke is geraak deur ’n warmwateronderbreking weens geroeste verhittingspirale, wat nou vervang word. Voedselvertragings in Maart is opgelos en pasiënte ontvang steeds drie maaltye per dag:

ENG ModibaOnCompromise