# Die Departement van Menslike Nedersettings in Gauteng veroordeel die misleidende inligting in sekere mediaberigte wat impliseer die behuisingsagterstand in die provinsie staan op 1,4-miljoen huise. Die woordvoerder van die departement, Tahir Sema, sê hierdie getal is nie ‘n akkurate weergawe van die werklike agterstand nie. Hy sê dit verteenwoordig die totale aantal name op die Nasionale Behuisingsbehoefteregister wat vir almal oop is en ook inwoners insluit wat nie kwalifiseer nie:
Gauteng Departement Menslike Nedersettings sê mediaberigte oor agterstand van 1,4-miljoen huise is misleidend [KLANK]
ENG TahirHousingBacklog