# Die DA sê 87-persent van die provinsie se openbare skole het nie toegang tot die internet nie. Slegs 260 van die twee-duisend-59 skole is aan die Gauteng Breëbandnetwerk gekoppel. Michael Waters van die DA sê dit laat miljoene leerders agter, en skep ‘n verlore generasie. Waters versoek premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, LUR van Onderwys, Matome Chiloane, en e-Regering LUR, Bonginkosi Dhlamini, om dringend skoolkonnektiwiteit te prioritiseer, om die digitale gaping te oorbrug:
Gauteng DA veroordeel die stadige uitrol van internet in Gautengse skole [KLANK]
ENG-WatersOnInternet