# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê haar departement sal hierdie week ʼn tussentydse busdiens instel vir Hammanskraal en omliggende gebiede. Dit volg ná North West Transport Investment se versuim om sy kontrak na te kom. NTI, wat jaarliks meer as 3,6-miljoen passasiers tussen Gauteng en Noordwes vervoer, skuld die Gautengse Vervoerdepartement 108-miljoen-rand aan boetes weens opskorting en onderbreking van dienste. Diale-Tlabela sê NTI-busse kom nie reëls na nie en het nie bedryfspermitte nie:
Gauteng begin hierdie week ’n tussentydse busdiens vir Hammanskraal en omliggende gebiede [KLANK]
ENG TlabelaOnNTIBuses