# Die rekenaarsekerheidsdienstemaatskappy Galix sê kuberbedreigings word al meer gesofistikeerd, voldoeningsvereistes word strenger, en organisasies is onder druk om veilig en vinnig te innoveer. Simeon Tassev van Galix sê die proses begin met die identifisering van risiko’s wat op die onderneming van toepassing is. Hy sê risiko’s moet gekategoriseer, geprioritiseer en in ‘n matriks geplaas word wat waarskynlikheid én impak in ag neem:
Galix vra kubersekuriteitsleierskap met werklike sakewaarde [KLANK]
ENG SimeonOnCyber