Skip to content

FOSA vra verlenging van Madlanga-kommissie [KLANK]

# Forum for South Africa vra dat die Madlanga-kommissie nog twee tot drie jaar voortduur, aangesien korrupsie, magsmisbruik en die plundering van openbare fondse ontbloot word. Tebogo Mashilompane van FOSA sê diegene wat betrek word, moet aanspreeklik gehou word, ongeag hul posisie. Hy prys ook die Kwazulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en sê sy onthullings het gehelp om die kommissie te begin, wat ten volle ondersteun en befonds moet word:

ENG-MashilompaneOnCommission