Skip to content

FOSA vra regering om belegging in grensbeheer ingrypend te verhoog [KLANK]

# Forum for South Africa vra die regering om aansienlik meer te belê in grensbeveiliging, immigrasie-afdwinging en moderne toesigtegnologie. Die Departement van Binnelandse Sake werf ‘n bykomende 301 immigrasie-amptenare om afdwinging te versterk. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, glo dis steeds nie voldoende om die omvang van die land se onwettige immigrasiekrisis te hanteer nie:

ENG TebogoONBorderSecurity