Die Forum for South Africa doen ‘n beroep op die Parlement om sonder vrees of politieke vooroordeel op te tree in president Cyril Ramaphosa se Phala Phala‑saak, ten einde grondwetlike prosesse te handhaaf. Die Konstitusionele Hof het beslis die Parlement se hantering van die Phala Phala‑saak in 2022 was ongrondwetlik en ongeldig. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê dié uitspraak is nog ’n duidelike herinnering dat grondwetlike aanspreeklikheid in Suid‑Afrika nie ‘n keuse is nie, maar verpligtend:
FOSA vra Parlement om sonder vrees of politieke vooroordeel op te tree in Phala Phala-saak [KLANK]
ENG TebogoONPhalaPhala