Skip to content

FOSA vra Khan se getuienis voor Madlanga-kommissie nadat hy uit hospitaal ontslaan is [KLANK]

# Forum for South Africa vra die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, om voor die Madlanga-kommissie te getuig sodra hy voldoende herstel het. Hy is Vrydag uit die hospitaal ontslaan nadat hy vroeër die maand voor sy huis in Houghton, Johannesburg, geskiet is. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, neem kennis van die bevestiging deur Khan se regsverteenwoordiger dat voorbereidings nou sal begin sodat hy voor die kommissie kan getuig:

ENG TebogoONKhan