Skip to content

FOSA vra beslissende optrede teen onwettige inisiasieskole [KLANK]

# Forum for South Africa sê die sluiting van 58 onwettige inlywingskole, die inhegtenisneming van 40 verdagtes en die indien van 116 strafregtelike klagtes dui daarop dat onwettige praktyke steeds jong Suid-Afrikaners se lewens bedreig. Die dodetal in vanjaar se winter-seisoen staan op 43. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê onwettige inwydingskole, ongekwalifiseerde tradisionele genesers en diegene wat kulturele praktyke uitbuit om geld te maak, moet aanspreeklik gehou word:

ENG TebogoONInitiationSchools