# Die Forum for South Africa het die ontslag en boete van 10-miljoen-rand deur die Onafhanklike Reguleringsraad vir Ouditeure aan Sipho Malaba verwelkom, vir sy rol in die ineenstorting van VBS Mutual Bank. FOSA-leier Tebogo Msshilompane sê dit is nie geregtigheid nie, dit is slegs administratiewe straf. Hy sê die plundering van VBS in Thohoyandou, Limpopo, was nie ‘n tegniese mislukking nie, maar die gekoördineerde verraad van werkers, pensioenarisse en kwesbare gemeenskappe:
FOSA verwelkom uitsetting en boete van R10-miljoen vir Malaba vir VBS-plundering [KLANK]
ENG TebogoONVBS