# Forum for South Africa verwelkom die ondersoek na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Die ondersoek deur die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Menseregtekommissie en die Kommissie vir die Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe wil ingewortelde swakhede in die aanmelding-, ondersoek- en slagofferondersteuningsprosesse identifiseer. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê dit bied ‘n belangrike geleentheid om tekortkominge in die strafregstelsel te ontbloot:
FOSA verwelkom ondersoek na strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld [KLANK]
ENG TebogoONInquiry