Skip to content

FOSA veroordeel massaskietery op Kaapse Vlakte en vra optrede teen geweldsmisdaad [KLANK]

# Forum for South Africa sê dis onaanvaarbaar dat gemeenskappe in vrees leef terwyl misdadigers toegelaat word om sonder enige respek vir menselewens op te tree. Dit volg na Woensdagnag se twee afsonderlike massaskietvoorvalle op die Kaapse Vlakte waarin sewe mans dood is. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie sinnelose moorde bewys dat geweldsmisdaad steeds gemeenskappe teister, en dringende optrede is nodig:

ENG TebogoONMassShooting