Skip to content

FOSA veroordeel Ekurhuleni se vereiste 14-dae-kennisgewing voordat diere tydens rituele geslag word [KLANK]

# Die Forum for South Africa het die Stad Ekurhuleni veroordeel oor ʼn vereiste dat inwoners minstens 14 dae skriftelik moet kennis gee voor hulle diere vir godsdienstige of kulturele doeleindes slag. Die metro sê tradisionele en godsdienstige slagtery is ʼn belangrike deel van baie vieringe. Dit moet egter aan openbare gesondheids-verordeninge voldoen. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê dis ʼn aanval op Afrika-kultuur en godsdiensregte:

ENG TebogoonEkurhuleni