Skip to content

FOSA steun oproep tot hervorming van die VN-Veiligheidsraad [KLANK]

# Forum for South Africa verwelkom die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, se oproep vir dringende hervorming van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad en die breër wêreldwye bestuurstelsel. Leier Tebogo Mashilompane sê Afrika dra ‘n buitensporige las van konflikte wat deur die Veiligheidsraad bespreek word terwyl die vasteland nie oor permanente verteenwoordiging beskik nie. Hy steun die oproep van die Afrika-unie se konsensus-standpunt vir permanente verteenwoordiging op die raad:

ENG MashilompaneONUNSecurityCouncil