# Die Forum for South Africa sê verklikkers is die ruggraat van die stryd teen korrupsie en hul moet beskerm word. Dit volg nadat die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, besluit het om die tydperk vir openbare kommentaar oor die Wet op Beskermde Bekendmakings te verleng. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê enige raamwerk wat ontwerp is om verklikkers te beskerm, moet sterk en geloofwaardig wees met die belangrikste aspek dat dit deur inklusiewe openbare insette gevorm word:
FOSA sê verklikkers is die ruggraat van die stryd teen korrupsie [KLANK]
ENG TebogoONWhistleblowers