Skip to content

FOSA sê Tshwane se besteding van R30-miljoen aan geskorste amptenare is misbruik van staatsfondse [KLANK]

# Die Forum for South Africa beskuldig die Stad Tshwane dat hy staatsfondse misbruik. Dit volg nadat burgemeester Nasiphi Moya onthul het die metro bestee jaarliks minstens 30-miljoen-rand aan die salarisse van geskorste amptenare. Sowat 80-persent hiervan hou verband met die Rooiwal-watersuiweringsaanleg se  tenderskandaal, asook ander 2023-sake waarby senior amptenare betrokke is. FOSA-leier Tebogo Mashilompane sê die skandelike uitgawe verraai openbare vertroue:

ENG TebogoONSalaries