Skip to content

FOSA sê Suid-Afrikaners soek optrede by NSFAS en nie verskonings nie [KLANK]

# Forum for South Africa sê Suid-Afrikaners stel nie belang in koste-vergelykings by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente nie, maar tasbare optrede. Die uitstaande skuldlas in die naskoolse onderwysstelsel staan op 59-miljard-rand, waarvan 29-miljard-rand dié van NSFAS-befondste studente is. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die regering se optrede moet tot beter dienslewering, skoon oudits, aanspreeklikheid en doeltreffende ondersteuning vir studente lei:

ENG TebogoONResults