# Die Forum for South Africa sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, se onttrekking van die Nasionale Kunsmatige Intelligensie-konsepbeleid ontbloot ʼn kommerwekkende mislukking in die departement. Die dokument bevat vals verwysings. FOSA-leier Tebogo Mashilompane sê dis veral ontstellend dat ʼn dokument van groot nasionale belang deur vele vlakke van opstelling en gehalteversekering kan gaan sonder dat sulke opsigtelike foute raakgesien word:
FOSA sê onttrekking van KI-beleid ontbloot kommerwekkende mislukking [KLANK]
ENG TebogoONAIPolicy