Skip to content

FOSA sê onmiddellike optrede nodig na bewerings van kindermisbruik by skool in Ga-Rankuwa [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê hy is diep bekommerd oor die beweerde verkragting van ‘n Graad 7-leerder van die Tlotlompho Primary School in Ga-Rankuwa deur ‘n busbestuurder. Die skoolhoof is na bewering verlede jaar oor onbetaamlike gedrag deur die busbestuurder ingelig. Die leier van FOSA, Tebogo Mashilompane, sê kinders se veiligheid in die skool is ononderhandelbaar en nalatigheid om leerders te beskerm eis aanspreeklikheid:

ENG TebogoonAllegations