# Die Forum for South Africa sê hulle is diep bekommerd oor die voortdurende moorde op fluitjieblasers en die gebrek aan sigbare optrede van die ministerie van Polisie. ‘n Insolvensieprokureur Bouwer van Niekerk, wat aan ‘n Gupta-gekoppelde insolvensiesaak gewerk het en ook groot Ponzi-skemas blootgelê het, is verlede maand by sy kantoor in Johannesburg doodgeskiet. Sy moord volg op die moord op fluitjieblasers en ondersoekers soos Babita Deokaran en Cloete Murray. FOSA-leier Tebogo Mashilompane sê meer moet gedoen word om fluitjieblasers te beskerm:
FOSA is bekommerd oor die voortdurende moorde op fluitjieblasers [KLANK]
ENG TebogoonWhistleblower