Skip to content

FOSA-hulpprogram vir werksoekers bereik meer as 20 000 jong mense in Hammanskraal [KLANK]

# Die Forum vir Suid-Afrika sê hy het meer as 20-duisend aansoeke ontvang vir sy Werksoekers-hulpprogram in Hammanskraal. Die program is verlede week bekendgestel vir jong mense in Ramotse, Marokolong, Kekana Gardens en Refilwe. FOSA-leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie oorweldigende aksie beklemtoon die groot werkloosheidkrisis in die land:

ENG TebogoonJobSeekers