Skip to content

FOSA eis voormalige minister Sisulu moet rekenskap gee van mislukte R64-miljoen woonstrukture in Mamelodi [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê voormalige minister van Menslike Nedersettings, Lindiwe Sisulu, moet rekenskap gee van hoe openbare fondse gebruik is op die Mamelodi Hostel-woonstruktureprojek. Die projek van 64-miljoen-rand wat deur die regering tydens die Covid-19-pandemie vir inwoners van Mamelodi Hostel begin is, is steeds onvoltooid. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê twee bou-aannemers, Selby en Gorogang, is aangestel om die werk uit te voer, maar die projek is voor voltooiing gestaak. Hy sê berigte dui daarop dat Gorogang die terrein verlaat het sonder om werkers te betaal:

ENG TebogoonMamelodiHostel