# Die Forum for South Africa sê korrupsie binne die polisie dra by tot die hoë misdaadsyfer in die land. Waarnemende nasionale polisiekommissaris Puleng Simpane het aangekondig die Staatsveiligheidsagentskap voer tans lewenstyloudits op luitenant-generaals uit, met planne om die proses na majoor-generaals uit te brei. FOSA se leier, Tebogo Mshilompane, sê om te verwys na lewenstyloudits wat die Staatsveiligheidsagentskap uitvoer, beteken niks as dit nie lei tot onmiddellike skorsing, strafregtelike vervolging en tronkstraf nie:
FOSA eis openbare vrystelling van polisiebeamptes se lewenstyloudit-bevindings [KLANK]
ENG TebogoONAudit