Skip to content

FOSA bevraagteken uitbreiding van Slim-ID-dienste na privaat banke [KLANK]

# Die Forum for South Africa is bekommerd oor privaat banke se toenemende betrokkenheid by die lewering van Slim-ID-dienste wat in wese ‘n regeringsverantwoordelikheid is. Die Departement van Binnelandse Sake het aangekondig meer as 385-duisend Slim-ID-aansoeke is reeds verwerk deur die digitale vennootskap met Capitec, Standard Bank en First National Bank. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, wil weet of privaat banke finansieel baat by hierdie dienste. Hy sê die regering moet die aard van hierdie ooreenkomste volledig bekendmaak:

ENG TebogoONSmartID